G As jy slaap en die verdrieteC G En selfs ons bitter liefde agterlaatG C Is jy maar weer `n argelose kindC G C Met drome winderig oor jou mooi gelaat [Chorus]C Moenie slaap nie, kyk!D Agter die gordyne begin die dag dansG C met `n pouveer in sy hoedG C Ag, as die teer nag in jou arms l�C G En sterlig oor jou bors en hare skynG C Is jy maar weer `n dogtertjie weggedwaalC G Van huis en ouers en hul soete samesyn [Chorus]G C Ag, in jou slaap wil ek jou neemC G En aan my bors hou tot die more wydG C Oor al die heuwels breek � wil ek jou neemC G En terugbring van jou eensaamheid [Chorus] x2G C met `n pouveer in sy hoed x2
As Jy Slaap
Chris Chameleon
- C
- D
- G
Continua depois do anúncio
Tom: