Dm Dm [Verse]Dm n mens sou dink dat jy volmaak isDm die wyse waarop jy van jou selfgemaakteDm F G Dm troontjie afkyk, wegkyk, neerkykDm maar ek is nie jou rondloperbrak nieDm en ek is nie die ou vloerlap waarmee jyDm F G Dm jou saddusseersgewete poleer nie [Chorus]Dm F G ek weet wat's jou grootste vreesDm F G dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan weesDm F G en ek verstaan hoe dit jou sou vernielDm Dm want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel[Verse]Dm onthou jy nog toe net n mens wasDm Dm voordat jy geword het wat jy jouself nou so verhewe agF G Dm n drogbeeld van praal en pragDm maar wanneer jy alleen In jou huisDm Dm die deur agter jou sluit weet dat jy dan agter slot en grendelF G Dm met die monster In jou leef [Chorus]Dm F G ek weet wat's jou grootste vreesDm F G dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan weesDm F G en ek verstaan hoe dit jou sou vernielDm Dm want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel [Bridge]Bb A kyk, die wiel draaiDm en ons draai en draai en draai daarmee tesameBb A kyk, die wiel draaiDm en ons draai en draai en draai daarmee tesameBb A Dm kyk, die wiel draai [Chorus]Dm F G ek weet wat's jou grootste vreesDm F G dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan weesDm F G en ek verstaan hoe dit jou sou vernielDm Dm want dit maak jou, nes ek, n gebroke sielDm gebroke siel
Gebroke Siel
Chris Chameleon
- A
- Bb
- Dm
- F
- G
Continua depois do anúncio
Tom: