Em D C Hanteer die kontant Vir die liggaam Vir die vleisEm Vir die haat Vir die kinders van die straat af houEm D C Em Vir die praat van opknappings En die hout patio by die swembad bouEm Swart Soos my god Swart Soos my sielC G D Swart Soos ‘n gat Swart Soos buite beheerEm Swart Soos ‘n diamant Swart Soos ons ma Swart Soos my hartC G D Swart Soos my broer Swart Soos ‘n plastiek sak [Pre-chorus]Am G Em D Wit Soos ‘n lyn Wit Soos spoeg Wit Soos cocaineAm G Em C Wit Soos ou kak en ou geld deur nuwe tande Wit Soos ivoorgreep en bloedskande [Chorus]F# G Dis maar ‘n siklusB C Ek sluk myself inEb Em Dan is dit moeilik om weer uit te klimF# G B C So oorspronlik soos ‘n facsimileEb Em In hierdie yin-yang simmetrieC Ek sluk myself inD C D En elke keer moet ek van vooraf beginC D C Eb Ek sluk myself by hierdie siklus in [Verse 2]Em D C Hanteer die kontant Vir die liggaam Vir die vleesEm Vir die haat Vir die waarheid van die straat af houEm D C Em Vir die praat van in die skadu van die reënboog ‘n Nasie van slagoffers bouEm Hou jy jou bek Nou praat jy kakC G D Was die eerste mense eerste hier of nie? As jy nou grondbesit wil praatEm ‘n kompetisie ‘n draadtrek-kompetisie hierdieC G D Gisteraand gaan slaap en in 1984 wakker geraak [Pre-chorus]Am G Em D Okay okay ‘kay kalmeer Drink jou nootropics en kombucha-teeAm G Em C Dan sal ons as transhumaniste reïnkarneer Hierdie sh*t is soos ‘n moebius strip [Chorus]F# G Dis maar ‘n siklusB C Ek sluk myself inEb Em Dan is dit moeilik om weer uit te klimF# G B C So oorspronlik soos ‘n facsimileEb Em In hierdie yin-yang simmetrieC Ek sluk myself inD C D En elke keer moet ek van vooraf beginC D C Eb Ek sluk myself by hierdie siklus in [Bridge]Em D C Em Wanneer sal ons leer Dat ons enigste vyand is die sisteme van beheerD C Em Wanneer sal ons leer Ons moet ophou kak wees Ons moet lekker wees [Instrumental outtro]:Em D C
Wees Lekker 84
Fokofpolisiekar
- Am
- B
- C
- D
- Eb3
- Em
- F#
- G
Continua depois do anúncio
Tom: