• Am
  • C
  • Dm
  • F
  • G
Continua depois do anúncio
Tom:
C G C [Chorus]
C Ramaja, sy naam is Ramaja
G Hy kom uit Afrika
C Ek wil hom gunste vra
F C Ramaja, toordokter Ramaja
Am Sal jy vir my kan sê,
G C waar liefde lê [Verse 1]
C Bietjie Brrr Mapa
G F As hy dolos gooi, Lala la la laa
C Bietjie Brrr Mapa
G F Om die vure rooi, Lala la la laa
C Rond-om trom
G F Innie donker woud, Lala la la laa
C Bietjie Brrr Mapa
G F Issie liefde koud, Lala la la laa
Dm Vra die geeste hom te bewaar
Dm Hou hom weg van alle gevaar
Dm Ek voel so koud
Dm Hy's my behoud
G Bring hom terug na my [Chorus]
C Ramaja, sy naam is Ramaja
G Hy kom uit Afrika
C Ek wil hom gunste vra
F C Ramaja, toordokter Ramaja
Am Sal jy vir my kan sê,
G C waar liefde lê [Verse 2]
C Bietjie Brrr Mapa
G F Bring die muti gou, Lala la la laa
C Bietjie Brrr Mapa
G F Waar die dupa brou, Lala la la laa
C Rondom trom
G F Gee my 'seblief 'n towerwoord, Lala la la laa
C Bietjie Brrr bind hom vas
G F met 'n liefdeskoord, Lala la la laa
Dm Vra die geeste hom te bewaar
Dm Hou hom weg van alle gevaar
Dm Ek voel so koud
Dm Hy's my behoud
G Bring hom terug na my [Chorus]
C Ramaja, kou naam is Ramaja
G Hy kom uit Afrika
C Ek wil hom gunste vra
F C Ramaja, toordokter Ramaja
Am Sal jy vir my kan sê,
G C waar liefde lê [Outro]
C Ramaja, kou naam is Ramaja
G Hy kom uit Afrika
C Ek wil hom gunste vra
F C Ramaja, toordokter Ramaja
Am Sal jy vir my kan sê,
G C waar liefde lê
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão