C#m Bm C#m Laasnag het ek in Pretoria geslaapBm C#m in die verkeerde stad by die verkeerde vrouBm wat gemaak het dat ek moet reisC#m Bm na jou toe in die Kaap met my hoed in my handC#m Bm deur die mees vreesaanjaende landC#m Bm O my liefling, kan jy my hoor daar waar jy slaap?A C#m Rivier, Oh Rivier,D E Jy's die diepste woord wat ek ken,A C#m Op jou kon ek vaar na die see en na haar,D E in die hoop om haar hart te wen.A Maar woestyn,C#m D was die woord waardeur ek moet reisE A om haar hart te wen. Dutch Translation (of chorus): Rivier, Oh Rivier, Is het diepste woord wat ik ken, op jou kan ik varen naar de zee en naar haar, in de hoop om haar hart te winnen maar woestijn, is het woord waardoor ik moet reizen om haar hart te winnen. English Translation (of chorus): River, Oh, River, Is the deepest word that I know, I could navigate by you to the sea and to her, In the hope that I would win her heart, but desert, is the word, by which I must journey to win her heart.
Rivier
Gert Vlok Nel
- A
- Bm
- C#m4
- D
- E
Continua depois do anúncio
Tom: