Deur Die Straights

Hugo

  • Am
  • C
  • D
  • G
Continua depois do anúncio
Tom:
G C Op Knysna draai ek af na Outeniqua pas
D C teen die berg, dis erg, Graaf-Reinet lê nog ver
D G Ek wil huistoe gaan Die Num-Num en Kambro van die Klein Karoo Beaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou Ek wil huistoe gaan
Koor:
Am C G Deur die straights en om die draaie na jou
Am C G Deur die straights en om die draaie na jou Bloemfontein, Petrus Steyn, die gat by Kimberley Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie uithou nie Ek wil huistoe gaan Kuruman, Hotazel, ek dink ek moet jou bel Amper daar, amper klaar, gaan jou nou-nou sien Ek wil huistoe gaan Koor x 2 1ste Vers 2de Vers Koor x 2
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão