C F C FCG Douvoordag , jy nog aan die oe uitvee, tussendeur wilde hare glimlag jy verleeC G F C F Alhoewel die son nog sluimer agter die berg se voet, het die dag reeds gebreek dieC G F oomblik toe jou oe my groetC G FCG O lewenslus lei jou deur die vroee oggenddou en avontuur volg kort op jou spoor [Chorus 1]C G F C Mag die sommerreen jou volg daar waar jy gaanF C G Die see se blou koel branders teen jou voete vasslaanC G F C Mag jou drome in werklikheid ontbindF C G En waar die wind jou ookal waai, mag jy my liefde daar vindCC G F C C G F C Oeee oeeee [Verse 2] Die son sit laag en strooi sy sagte skemerlig, tussendeur skrefiesoe staar ons die verte in Die hier en nou vir ‘n oomblik in ewigheid verbloem terwyl ek oorleun en jou saggies op jou voorkop soen O lewenslus lei jou die koue naglug in en avontuur volg kort op jou spoor [Chorus]C G F C Mag die sommerreen jou volg daar waar jy gaanF C G Die see se blou koel branders teen jou voete vasslaanC G F C Mag jou drome in werklikheid ontbindF C G En waar die wind jou ookal waai, mag jy my liefde daar vindCC G F C C G F C Oeee oeeee [Bridge]F G C F Jou vingerafdrukke rus helder op die dag wat ons agterlaatF G C En more wag nog ‘n dag van lewe saam met jouF C oeeee
Somerreën
Kaleidoskop
- C
- F
- G
Continua depois do anúncio
Tom: