• D
  • Em
Continua depois do anúncio
Tom:
A LIE - KOOS KOMBUIS E|--------------------|
Em D Em Lalie, jyt vir my gese, so lank soos die lepel in die papbord le,
D Em D Em Solank soos Ouma nog kleinkinders wil he, sal jy my by jou laat le
Em D Em Maar Lalie, nous dit donker maan, en daars goed wat ek nie kan verstaan,
D Em D Em Wat nou gebeur het, was mos nooit ons plan, Lalie, jy weet jy erf my van
Em D Em Lalie, amper is nie stamper, en wie dra nou jou yellow jumper,
D Em D Em Daars n nuwe sticker op jou bumper, daars n ander ou wat jou nou pamper, pamper
Em D Em Lange nagtes jy al fort, lange dae wat weke word
D Em D Em Ons pap begin al koud word innie bord, Lalie, life is gans te short
Em D Em Ek sien jou Sondags oppie stoep, en ek sweer jy hoor die dorpseuns roep
D Em D Em Lalie, Lalie kom tog terug, true love druk deur soos n poep, poep, poep La la la la la
Em D Em Jou boyfriend dra jou rose aan, maar roos blare sal gou vergaan
D Em D Em En stadsgedruis mos straks verslaan, so seker soos ie lepel innie papbord staan
Em D Em Lalie, kom terug na die veld toe, stuur hom terug na die land van geld toe,
D Em D Em Ek was van hoeka af jou held, toe, Lalie, stuur hom na sy hel toe
Em D Em Lalie, jyt vir my gese, so lank soos die lepel in die papbord le,
D Em D Em So lank soos Ouma nog kleinkinders wil he, sal jy my by jou laat le
Informações da música

Composição:

Essa informação está errada?

Enviar revisão