Dm Bb FDm Bb F [Verse 1]Dm Bb F Ek voel vereDm Bb Appels en pereF En gate in my klereDm Bb F Ek praat met die HereDm Bb En almal gaan tekereF Maar ek is tevrede [Chorus]Am Bb F C Ek het probeer, maar tevergeefs vergeweAm Bb F C Ek het alweer te beleefd gelewe [Interlude]Dm Bb FDm Bb F [Verse 2]Dm Bb F Ek is pannekoekplatDm Bb F Vandat die hemel op my kop geval het 'N Heel bevredigende einde as daar ooit een wasDm Bb F Ek vra nooit hoekom nie, ek wagDm Bb Die buffel ken geen metafisika nieF Sal geen vrae oor môre vra nie [Chorus]Am Bb F C Ek het probeer, maar tevergeefs vergeweAm Bb F C Ek het alweer te beleefd gelewe [Solo]Dm Bb FDm Bb FDm Bb F GmF Bb F Bb F Bb Dm C Am [Pre-Outro]Bb F Bb Ek het my lank genoeg met die vrae bemoeiF Bb Gesê ek sal die wingerd snoeiF En ek is nou moegDm C F Moeg gewroegBb F Bb Vir wat bekommer jy jou oor myF Bb Ek sal vat wat ek kryF Dit is genoegDm C Dis oorgenoeg.
Dag In Die Wingerd
Zinkplaat
- Am
- Bb
- C
- Dm
- F
- Gm
Continua depois do anúncio
Tom:
- Am
- Bb
- C
- Dm
- F
- Gm